Your Recipe Blog

QUICK TUNA TARTS

Recipe by
Cook: 30 minutes | Servings: 1 tarts

QUICK TUNA TARTS

Two quick tuna tarts for dinner. (read the note at the bottom please)

  • 1 tin tuna
  • 1 onion, finely chopped
  • 2 eggs beaten
  • 1 cup of milk
  • 1 cup of cheese or to taste
  • 3 tablespoons cake flour
  • 1 teaspoon baking powder
  • salt and pepper to taste
  • extra grated cheese for on top

Mix all ingredients together in a bowl, place mixture in a ovenproof dish and add cheese on top.
Bake in a preheated oven for 30 minutes at 180º C.

Notes: Gillian Bird
I doubled the recipe, added gherkins and all the Robertson’s red spices. Paprika, cayenne, ext.

Gerda Venter
Okay na al die comments en als het ek ook gistraand my deel gedoen en my tert gebak. Ek was nog nooit mal oor ‘n warm tuna gebak nie, maar magtie was die nou lekker. Sal hom definitief op ‘n gereelde basis doen. Ek weet nie of iemand dit ook so gedoen het nie. Ek het bietjie kaas saam ingeroer ook en bo op gegooi.
Ek het nou die aand ook gemaak. Toe voeg ek ‘n blikkie sweetcorn in. Gebruik ook 2 blikke tuna. fyn gesnyde uie, kaas en die mielies. Ek het so 2 of 3 ekstra lepels koekmeel bygesit omrede die mielies dit so bietjie papperig gemaak het en so 5 min ekstra bak tyd bygegee…was heerlik. Net om daardie ekstra tuna smaak te breek. Probeer dit gerus.

Recipe and photo 1: Gillian Bird
Photo 2: Sandra Gilbert-Ross
Photo 3: Thea Bothma – Ek het toe my tertjies gebak in muffin pannetjies. Dubbel die resep het ongeveer 3 ½ dosyn gegee. Ek was bekommerd dat hulle na 15 minute al mooi bruin was bo, en my thermofan was op 170 ºC, maar ek dink dit was met die boonste element aan. Sal volgende keer probeer net thermofan.

Ansi Pypers Fourie
TERT was heerlik. Ek het dubbel gemaak, as ook gerasperde agurkies, en gerookte paprika, ingesit, rooi pepper, en spring onion kruie, koppie kaas in mengsel geroer, en ook kaas oor gestrooi.

Stien Rust
Vandag het ek hierdie resep gemaak, kyk maar daar is ‘n paar variasies, so ek het ook dit bietjie opgekikker met ekstras, sal volgende keer ‘n bietjie rooi en geel soetrissie bysit vir kleur. Het my klein bakkies met die los bome gebruik en 4 uitgekry. Het ‘n deeg gemaak om te keer dat die vulsel nie onder uitlek nie. My LUI-DEGIE:
1 houertjie plein volroom jogurt (100 g bakkie)
2 van dieselfde houertjies bruismeel
dan so amper ‘n teelepel sout
Is ‘n droë deeg, so meng en knie tot dit lekker saamkom. Rol redelik dun uit, want die bakkies is klein. Voer bakkies uit en skep vulsel in en bak vir 30 min. Het net teen die end nog so 5 min die grill aangesit vir bietjie bruiner bokante. Bedien met gemengde groente met ‘n witsous oor. Net ‘n groenslaai sal ook lekker wees.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page