Your Recipe Blog

“POTATO BAKE” BROODROLLETJIES

“POTATO BAKE” BROODROLLETJIES

  • 1  pak brooddeeg
  • 2 koppies gerasperde kaas
  • 1 koppie ham, fyn gekap
  • ½ koppie soetrissie, fyn gekap
  • 1 pakkie “potato bake”, aangemaak soos op pakkie aan beveel (ek verkies bacon en garlic) of enige geur

Rol die deeg plat en strooi 1 koppie kaas, die ham en soetrissie bo oor.
Rol die deeg op  soos ‘n rolkoek en sny in wielietjies van  ongeveer 6 of 7 cm dik.
Pak in ‘n gesmeerde oondpan en giet die aangemaakte “potato bake” bo-oor.
Strooi die res van die kaas bo oor.
Bak tot goudbruin en gaar op 180°C vir ongeveer 40 minute.

Resep en fotos: Marieta Viljoen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page