Your Recipe Blog

PITTIGE AARTAPPEL WIGGIES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 40 min.

PITTIGE AARTAPPEL WIGGIES

  • 3 medium groot aartappels, skil aan, gewas en droog gemaak
  • olyf olie
  • Speserye mengsel:
  • 45 ml Ina Paarman potato spice
  • 5 ml gerookte paprika
  • 5 ml chipotle
  • 10 ml gerookte rissie vlokkies
  • 100 ml olyf olie

Spuit oondbak met Cook and Spray (maak die skoonmaak na die tyd makliker).
Sny aantappels in wiggies (aartappel in helfte gesny en elke helfte in 3 gesny).
Gooi die speserye in ‘n plastiek sakkie wat groot genoeg is om al die aartappel wiggies te neem.
Gooi die olie by en meng goed deur die sakkie te masseer.
Sit die aartappel wiggies in die sakkie en masseer om al die wiggies goed te bedek met die olie mengsel.
Keer uit in die oondbak en bak by 200°C vir 40 min of tot gaar.

Nota:
Ek het in my LG Solardom Light oondjie gebak in vooraf verhitte oond by 200°C vir 35 min.

Foto: Elsabie Templeton

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page