Your Recipe Blog

PITA MET KAAS EN SPEK

Avatar photo
Recipe by
Cook: 15 minute

PITA MET KAAS EN SPEK

Ek het die pita met kaas en spek gemaak vir middagete.

  • 4 pitas
  • ¾ koppie roomkaas
  • 1 blok/wiel Fetakaas, gekrummel
  • 1 koppie gerasperde Mozzarella kaas
  • paar repies spek
  • 1 – 2 gekookte eiers

Neem die pitas en smeer  met die roomkaas.
Meng die fetakaas met Mozzarella kaas en sprinkel  oor die pitas.
Plaas bo-oor die kaas ‘n paar repies spek en bak alles in die oond vir ± 15 min. (ek het sommer ‘n bakplaat gebruik en met foelie bedek en dit net oorgeplaas in ‘n bord)
Plaas een of twee gekoote eiers wat middeldeur gesny is bo op die spek vir elke pizza en sprinkel ‘n bietjie peper oor die eiers en garneer met ‘n groenigheid.
Bedien warm.

Foto: Gideon Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page