Your Recipe Blog

PETRé SE FYN VYEKONFYT

PETRé SE FYN VYEKONFYT

  • 3 kg ryp vye
  • 2.5 kg suiker
  • 4 heel naeltjies
  • 3 spuite suurlemoensap
  • botter om die pot se rand te smeer

Berei die vye voor, skil en sny soos verkies. Plaas gesnyde vye in die pot op die stoof en voeg die res van die bestanddele by.
Meng en kook oor baie lae hitte tot die stroop vorm en die suiker gesmelt is.
Smeer pot se rand met botter om te keer dat die konfyt oorkook.
Kook op hoog vir om en by 30 minute.
Spuit 3 spuite suurlemoensap by, en kook vir nog 5 minute of tot die stroop se dikte reg is.
Bottel warm.

Foto en resep: Petré Van Jaarsveld

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page