Your Recipe Blog

PERSKESKIL BLATJANG

PERSKESKIL BLATJANG

  • 3 kg perskeskille
  • 2 kg groot uie
  • 2 groterige knoffelhuisies
  • 750 ml asyn
  • 500 g suiker
  • 1 teelepel sout
  • 2 teelepels kerriepoeier
  • 1 teelepel borrie
  • 2 opgehoopte teelepels mosterd
  • ½ teelepel rooipeper
  • 1 teelepel gemmer
  • 1 pakkie pickling spice

Maal skille, uie en knoffelhuisies grof. Meng al die ander bestanddele by.
Prut tot dikte van jou keuse.
Bottel warm.

Resep en foto: Petré van Zyl

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5