Your Recipe Blog

PECAN NUT PIE WITH CRACKERS

PECAN NUT PIE WITH CRACKERS

Ek het hierdie tert gister gemaak en was baie verras met die heerlike smaak. Die tert is baie klein so gebruik maar ‘n klein tert bak of maak dubbel. Ek persoonlik sal dit in ‘n klein flan pan bak volgende keer, sodat mens hom ‘n lekker dik laag room kan opsit en mooi versier. Die tert vorm ‘n “brownie” agtige “chewy” laag onder met ‘n lekker krakerige skuimpie laag bo-op. Die tert is nie baie dik as mens die resep net so gebruik nie, maar ek sal hom beslis weer maak. Ek het crushed wheat crackers gebruik, maar enige “cracker” glo ek sal net so goed werk.. geniet as julle hom probeer.

  • 1 cup pecan nuts
  • 8 cream crackers
  • ½ teaspoon baking powder
  • 3 egg whites
  • just under 1 cup sugar (more or less 200 ml)
  • 1 teaspoon vanilla essence
  • whipped cream and flake to decorate

Chop nuts and biscuits in food processor. Leave few bigger pieces.
Beat egg whites till stiff, gradually add sugar while you beat.
Fold in vanilla, nuts and biscuits with a spoon till mixed.
Spray a small cake tin with cook and spray and spoon the mixture into the cake tin.
Bake at 180 ºC for 30 minutes or lower the temperature if it turns dark to quick.
Take out of the oven and let it cool completely.
When cool, decorate with whipped cream and flake.

Nota: – Rina Kleinhans
Baie baie lekker, vorm ‘n laag onder met ‘n meringue laag bo-op.
Dit is ‘n baie klein tertjie, so ek sal hom volgende keer een en ‘n half of dubbel aanmaak.
Ek het “crushed wheat crackers” gebruik en dit het baie goed gewerk.
Ek het vir 10 minute op 180 ºC gebak en vir die res van die tyd op 160ºC.
Sit sommer ‘n lekker dik laag syfgeklitste room op wat bietjie versoet is dan is dit ekstra lekker.

Recipe: Alida Boshoff
Photo: Rina Kleinhans

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5