Your Recipe Blog

PANNEKOEK CUPCAKES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 15 - 20 min. | Servings: 30 muffins

PANNEKOEK CUPCAKES

  • 3 koppies (750 ml) water
  • ½ koppie (125 ml) olie
  • 1 teelepel (5 ml) sout
  • 2 ekstra groot eiers
  • 1 eetlepel (15 ml) bruinasyn
  • 2 koppies (500 ml) bruismeel
  • 5 eetlepels (75 ml) suiker

Meng droë bestanddele saam en hou eenkant.
Meng die vloeistowe in ‘n aparte houer.
Meng die natbestanddele by die droë bestanddele in en meng goed deur.
Beslag is slap soos pannekoek deeg maar is.
Gooi gesmeerde muffinpn holte ¾ vol.
Strooi bietjie kaneelsuiker oor.
Bak 15 – 20 minute by 180ºC.
Strooi weer bietjie kaneelsuiker oor.

Nota:
Indien verkies kan daar weer kaneelsuiker oor gestrooi word wanneer hulle uit die oond kom.

Resep en foto: Annetjie van Huyssteen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page