Your Recipe Blog

PANINI WORSBROODJIE ROLLE

Recipe by
Prep: 2 ure + 45 minute | Cook: 30 - 40 minute | Servings: 8 rolletjies

PANINI WORSBROODJIE ROLLE

Die heeeeeerlikste en maklikste resep!! Ons het vanaand worsbroodjies geëet met tuisgebakte broodrolletjies

  • 600 g koekmeel
  • 350 g water
  • 15 g sout
  • 25 g olyfolie
  • 10 g kitsgis

Meng die meel en sout. Meng die gis, water en olie saam in ‘n aparte bak.
Meng alles nou saam en knie vir so 2 minute. Laat rys vir 2 ure.
Verdeel die deeg in 8 dele en vorm rolletjies.
Maak snye bo-op en sprinkel bietjie meel oor. Laat rys weer vir 45 min.
Bak vir 30-40 min by 200ºC

Resep en Foto: Joh-Mari Jacobs

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page