Your Recipe Blog

PANGEBRAAIDE KRUMMEL OESTERS

PANGEBRAAIDE KRUMMEL OESTERS

  • oesters, oopgemaak en skoon gemaak
  • 1 eier, geklits
  • olie vir vlak braai
  • Mengsel vir sakkie:
  • ¼ koppie koekmeel
  • ¾ koppie broodkrummels (fyn)
  • ½ teelepel sout
  • ½ teelepel peper
  • ½ teelepel knoffelpoeier
  • ½ teelepel chillipoeier

Verhit olie in vlak pan tot medium hitte.
Meng al die bestanddele in ‘n sakkie.
Sit die oesters in die eier en dan in die broodkrummelmengsel.
Braai in die pan vir 1 – 2 min aan ‘n kant net tot mooi bruin.

Nota:
Moenie olie te warm maak nie en moenie te lank braai nie.

Resep en foto: Cecil Dunhin

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page