Your Recipe Blog

PAMPOENSKYE-IN-OOND GEBAK

Recipe by
Cook: 35 minute

PAMPOENSKYE-IN-OOND GEBAK

“Ek is al vir dae lus vir kookkos maar die vorige maaltyd se oorskiet het gewag – die wors moes geëet word. Ek was lus vir: boere groenboontjies, romerige kapokaartappels met die boerewors en uie – in pan gebraai met geblikte tamatie stukke EN pampoenskywe.”

  • 1 pampoen, grootte volgens wat jy beskikbaar het
  • olie
  • roast potato spice

Was die pampoen se skil op buitekant goed af. Sny in skywe en verf met olie. Besprinkel met Roast Potato.
Bak* in voorafverhitte oond by 180 °C vir 35 minute of tot gaar.

*Ek het in my Solardom light wave oondjie gebak so in gewone oond sal dit langer neem.

Resep en foto: Elsabie Templeton

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page