Your Recipe Blog

PAMPOEN- OF BOTTERSKORSIETERT

Avatar photo
Recipe by
Cook: 60 minute

PAMPOEN- OF BOTTERSKORSIETERT

  • 2 eiers
  • 250 ml room
  • 250 ml suiker
  • 5 ml sout
  • 250 ml melk
  • 125 ml botter, gesmelt
  • 250 ml koekmeel
  • 10 ml bakpoeier
  • 750 gram gaar botterskorsie/pampoen, fyngemaak

Klits eiers en room. Voeg suiker, sout, botter en melk by.
Meng meel en bakpoeier en voeg by, meng deur.
Meng die gaar pampoen by.
Skep in gespuite oondbak.
Bak ongeveer ‘n uur of tot gaar teen 180 ºC.
Strooi kaneel suiker bo-op.

Resep en foto: Annalizle Botha

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page