Your Recipe Blog

OORSKIET RYSSLAAI

OORSKIET RYSSLAAI

  • 3 koppies gaar rys
  • 250 ml Mayonnaise
  • ¼ blikkie kondensmelk
  • 1 teelepel Engelse mosterdpoeier
  • 1 koppie gemengde gevriesde groente

Kook groente 10 min. Terwyl groente kook, meng mayonnaise deur gaar rys.
Voeg kondensmelk by en sprinkel die mosterd oor en roer goed deur.
Dreineer groente en meng goed.
Sprinkel met “lekka spice”.

Resep en foto: Meisie van der Colff

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page