Your Recipe Blog

OONDGEBAKTE SOETWORTELS

Avatar photo
Recipe by
Cook: 30 - 40 min

OONDGEBAKTE SOETWORTELS

Dit was heerlik. Baie dankie vir die resep. Sal dit definitief weer maak.

  • 2 koppies gerasperde rou wortels
  • ½ koppie melk
  • 2 eiers
  • 2 eetlepels botter
  • knippie sout
  • ½ koppies droë broodkrummels
  • ½ koppie suiker

Meng botter en suiker. Voeg gekliste eiers by, dan melk en sout en meng.
Roer krummels en wortels in.
Skep in ‘n vuurvaste oondbak en bak vir 30 – 40 min by 180°C tot gaar en ligbruin.

Resep:  Rina Kleinhans
Foto:  Maryke Nel McCaig

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page