Your Recipe Blog

OONDGEBAKTE HOENDER

Recipe by
Cook: 60 minute

OONDGEBAKTE HOENDER

  • 1 heel hoender
  • Meng die volgende goed saam:
  • 10 ml rissiepoeier
  • 10 ml paprika
  • 15 ml bruinsuiker
  • 5 ml fyn komyn
  • 5 ml mosterdpoeier
  • 10 ml gemaalde swartpeper
  • 5 ml knoffelsout
  • olie

Voeg bietjie olie by die speserye om ‘n paste te vorm.
Smeer oor die heel hoender en laat staan vir 5 min.
Plaas die heel hoender in ‘n oondpan met die rugkant na bo en bak die hoender 1 uur lank op 180° C tot gaar en mooi bruin.
Moenie die hoender omdraai nie.

Foto en resep:  Amanda Austen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page