Your Recipe Blog

OOM FAAN SE VINNIGE BRUINPOEDING

Avatar photo
Recipe by
Cook: 45 minutes

OOM FAAN SE VINNIGE BRUINPOEDING

So NOU en DAN… dan moet mens ‘n vinnige poeding aanmekaar slaan!

  • ½ koppie koekmeel
  • 8 eetlepels heuning
  • 4 hoender eiers
  • 2 teelepels koeksoda
  • 1 eetlepel asyn of suurlemoensap
  • ½ koppie melk
  • 100 ml vars room
  • ½ teelepel sout
  • 1 teelepel vanilla geursel

Meng al die nat bestanddele saam, en klits goed deur.
Sif die droë bestanddele saam.
Meng die nat en droë bestanddele goed saam en skep in ‘n voorbereide oondbak.
Bak  vir 45 minute op 150°C.
Lekker saam met “Custard”.

Resep geplaas deur Stefaans Blaauw
Foto: Stefaans Blaauw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5