ONTBYT EIERGEREG
- 10 eiers
- Braai saam:
- 1 ui
- ½ van elk: rooi, geel en groen soetrissie
- 3 murgpampoentjies
- 4 sampioene, gesny
- spek/viennas, eie hoeveelhede
- sout en peper en speserye van jou keuse
Haal pan van die stoof af.
Klits eiers net bietjie en gooi oor uie mengsel in die pan en meng goed deur.
Smeer of spuit oondbak en skep mengsel in, bak in voorverhitte oond 180°C vir 15 – 20 minute en geniet.
Resep en foto: Cora Naude
Category: