Your Recipe Blog

NICO SE VINKEL EN KOLJANDER BROOD

Avatar photo
Recipe by
Prep: 15 min + 60 min. | Cook: 45 min.

NICO SE VINKEL EN KOLJANDER BROOD

Die gesegde is oral goed bekend maar bitter min resepte verwys na beide vinkel (oftewel fennel) en koljander saam. Hier is ‘n poging wat uitstekend uitgedraai het.

  • 7 koppies louwarm meel
  • 1 pakkie kitsgis
  • 1/4 koppies suiker
  • 1 teelepel sout
  • 1 teelepel vinkel sade
  • 1 telepel fyn koljander
  • 4 koppies louwarm water

Neem 1/2 koppie van die meel en meng met suiker, sout, vinkel, koljander en 1 koppie van die water.
Laat staan totdat die mengsel bruis. Ongeveer 15 min.
Meng met die res van die meel en knie die res van die water by tot ‘n lekker elastiese deeg.
Smeer hande met bietjie olie en vorm die deeg in broodpan.
Bedek met plastiek vir 1 uur om te rys.
Bak teen 180°C vir 45 min

Resep geplaas deur: Nico Conradie
Foto: Nico Conradie

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page