Your Recipe Blog

NEUTE LEKKERS

NEUTE LEKKERS

  • 150 g sjokolade blok
  • 100 g neute, grof gekap (pekaneute of grondboontjies)
  • Opsioneel vir versiering:
  • 50 g wit sjokolade

Smelt sjokolade en meng neute by.
Skep teelepels vol op ‘n gesmeerde bakplaat en laat stol.

Versiering:
Smelt wit sjokolade en drup oor neute/sjokolade vir versiering.
Jy kan as jy wil, so bietjie klapper ook byvoeg of bo-oor strooi as nog warm is.

Bêre in lugdigte houer.

Wenk:
Moet net nie die gesoute grondboontjies gebruik nie, dit is nie lekker nie. Ek het die ongesoute gebakte grondboontjies gebruik, sonder die doppe.

Foto: Linda Venter

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page