Your Recipe Blog

MINI MALVAPOEDINGS

Recipe by
Cook: 15 minute

MINI MALVAPOEDINGS

Ek het die resep halveer en 12 groot kolwyntjies gekry.

  • Beslag:
  • 2 eiers
  • 2 koppies suiker
  • 2 koppies koekmeel
  • 2 eetlepels appelkooskonfyt
  • 2 teelepels bakpoeier
  • 2 teelepels koeksoda
  • 2 koppies melk
  • 3 eetlepels bruinasyn
  • Stroop:
  • 2 koppies suiker
  • 2 teelepels vanilla geursel
  • 1 koppie water
  • 1 koppie melk/ideal melk/room
  • 200 g margarien/botter

Klits eiers en suiker goed saam.
Voeg die res van die beslagbestandele by die eiermengsel.
Skep die beslag in voorbereide kolwyntjiepanne.
Bak by 180ºC vir 15 minute en langer indien nodig. (Baktydperk wissel na gelang van die grootte van die kolwyntjiepan). Toets dat dit gaar is.
Kook die stroop bestanddele saam totdat die suiker opgelos is.
Haal die kolwyntjies uit die pan, plaas in bak en skep die warm stroop bo oor.
Ek het die resep halveer en 12 groot kolwyntjies gekry.

Resep en foto: Charmaine Scheepers

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page