Your Recipe Blog

MIKROGOLF KONSERTINA AARTAPPELS

Avatar photo
Recipe by
Cook: 25 min

MIKROGOLF KONSERTINA AARTAPPELS

  • 1 kg baba aartappels, amper deurgesny in skywe
  • 125 g botter
  • 1 wit uiesoppoeier

Smelt botter of margarien meng met uiesoppoeier.
Giet die bottermengsel bo-oor die gesnyde aartappels.
Plaas in ‘n 2 liter bak met ‘n deksel.
Mikrogolf vir 25 min op hoog.

Resep en foto: Meisie van der Colff

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page