Your Recipe Blog

MIELIES GEKOOK IN MELKWATER

Avatar photo
Recipe by
Cook: 10 - 15 minute

MIELIES GEKOOK IN MELKWATER

  • 4 mielies aan die stronk, myne middeldeur gebreek
  • 1 koppie melk
  • 100 g botter (resep sê 125 g sout botter)
  • knypie growwe sout (my man se bysit)

Vul die pot met water en sit die skoongemaakte mielies, botter en melk in en kook.
Sodra dit kook, draai hitte effe af en kook stadig vir so 10 – 15 min.
Ek glo nie ons sal weer mielies anders gaar maak nie.

Resep geplaas deur Stien Rust
Foto: Stien Rust

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page