MEISIE SE EIERKOLWYNTJIES
16 June 2016 gebak vir vadersdag.
- 6 repies spek
- 6 eiers
- 6 eierdoppies vol melk ( ongeveer 6 eetlepels)
- 250 g kaas
Sit spek in kolwyntjiepan holtes in die rondte.
Klits eiers en melk saam, voeg kaas by en skep in die holtes met die spek in die kolwyntjie pan.
Bak op 180 grade ºC vir 20 min.
Resep en foto: Meisie van der Colff
Category: