Your Recipe Blog

MARIETJIE SE NARTJIEKONFYT

MARIETJIE SE NARTJIEKONFYT

  • 1½ kg mooi nartjies, skoon afgewas
  • 1½ kg suiker

Skil die vrugte en sny die vrugte fyn op. (verwyder soveel moontlik pitte)
Gebruik die helfte van al die nartjies se skil en sny dit in baie dun repies.
Pak vrugte en skil in lae met suiker in die pot en laat staan oornag.
Begin vrugte kook oor lae hitte, tot al die suiker opgelos is.
Voeg een suurlemoen gesny in dik skywe by.
Kook nou oor hoë hitte tot konfyt reg is. (toets op koue piering)
Verwyder die suurlemoen voor warm gebottel word.

Resep: Marietjie Groenewald
Foto: Suenell Liebenberg : My eie persoonlike Ma se nartjie konfyt gekook vandag.

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page