Your Recipe Blog

MARIE SE GEMMERBIER

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 27 liter

MARIE SE GEMMERBIER

  • 9 koppies suiker
  • 2 pakkies kitsgis (groen pakkie)
  • 10 ml kremetart
  • 10 ml wynsteensuur
  • 20 ml fyn gemmer
  • 1 koppie rosyntjies
  • 12 liter lou water

Meng alles goed en laat staan 24 uur (dag en ‘n nag).
Syg deur ‘n fyn sif of doek, giet in bottels en plaas in yskas.
Lekker koud!

Notas:
Gooi asb. die rosyntjies in asblik.
Moenie proppe te styf vas draai nie!

Resep: Marie Rheeder Troskie
Foto: Jeanette Martins (27 liter en dis heerlik!)

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5