Your Recipe Blog

MALVALEKKERS VIR “COOKIE CUPS”

Recipe by
| Servings: 15 small cookie cups

MALVALEKKERS VIR “COOKIE CUPS”

Geskik vir eetbare cookie cups!
Hierdie resep was altyd my gunsteling (20 jaar terug) as ek vinnig ietsie moes maak wat skool toe moes gaan:

  • 2 koppies strooisuiker (castor sugar)
  • 2 koevertjies gelatien (1 koevertjie is 10 g)
  • 2 eierwitte
  • ¾ koppie kookwater
  • geursel en kleursel (1 teelepel elk)

Los gelatien op in kookwater.
Plaas suiker en gelatien in menger en klits baie goed
Voeg eierwit, geursel en kleursel by en klits tot baie styf.
Giet in eetbare koekie cups en laat stol in die yskas.
Versier met 100’s & 1000’s of soos verkies.

Resep geplaas deur Riana Du Plessis
Foto: Anika Keuler

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5