Your Recipe Blog

MAKLIKE PAVLOVA

MAKLIKE PAVLOVA

Foto en resep: Marie Dumas Jennings

  • 1 meringue dop
  • 1 blikkie kondensmelk
  • 125 ml vars suurlemoensap
  • 250 ml room
  • suiker na smaak
  • 2 eetlepels granadillamoes
  • vrugte van jou keuse
  • Meng kondensmelk en suurlemoensap tot dik en bere in yskas tot benodig.
  • Klits room styf met bietjie suiker.
  • Skep die kondensmelkmengsel in die meringue dop en maak gelyk.
  • Smeer die styf geklitste room- en suikermengsel oor die kondensmelkmengsel.
  • Plaas enige vrugte bo-op die room laag en bedruip met die granadillamoes.
  • Bedien so gou as moontlik nadat die vulsel gedoen is.
  • Nota
  • My vrugte was vars bloubessies, aarbeie en kersies.
  • Ek het “shortbread choc” bolletjies ook opgesit.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page