Your Recipe Blog

MAKLIKE MELKBROODJIES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 30 to 35 minute

MAKLIKE MELKBROODJIES

  • 1 kg koekmeel
  • 3 eiers
  • 2 eetlepels botter, gesmelt
  • 2 eetlepels suiker
  • 1 eetlepel sout
  • 10 g kits gis
  • 400 ml warm melk

Voorverhit oond by 170°C.
Plaas al die bestanddele in knieskottel en knie ± 20 minute tot sagte deeg vorm.
Laat rys vir 90 minute tot dubbel die grootte.
Knie af en deel deeg in 2 ewe groot stukke.
Rol uit ongeveer 1 cm in dikte.
Rol die deeg op soos ‘n rolkoek om ‘n brood te vorm.
Volg die proses met die 2de stuk deeg ook.
Plaas die twee broodrolle op ‘n voorbereide bakplaat wat met bakpapier uitgevoer is.
Laat weer rys vir 30 min.
Smeer die brood met “egg wash” (1 eier en 1 eetlepel melk)
Bak vir 30 to 35 min.
Lekker eet!

Foto en resep geplaas deur Martie Labuschagne

Category:

2 Reviews

  1. Avatar photoSonja Eksteen

    Wowowowow…..
    ek gaan verseker probeer. Veral omdat n dame gesê het sy het haar Broodtjies in Airfryer gebak.

    Star
  2. Avatar photoMarlene

    Erica Cosijn:
    Hierdie is my nuwe “go to” brood. Dit is heerlik! Ek het vandag die deeg in twee gedeel, een helfte vir brood (35 minute gebak) en die ander helfte vir rolletjies (15 minute gebak).

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5