Your Recipe Blog

MAKLIKE KERRIE GARNALE (PRAWNS)

Avatar photo
Recipe by
Cook: ongeveer 45 minute | Servings: 2 Porsies

MAKLIKE KERRIE GARNALE (PRAWNS)

Hierdie garnale het bietjie van ‘n “byt” pas die kerrie aan na smaak.

  • 400 g garnale
  • 500 g plain jogurt
  • 1 fyn gekapte ui
  • 2 teelepels gekapte knoffel
  • 3 teelepels kerriepoeier
  • 1 koppie rou rys
  • sout en swart peper na smaak

Kook die rys soos op die verpakking.
Braai uie tot gaar in bietjie olie.
Voeg knoffel by, braai vir 1 min.
Voeg kerriepoeier by, braai vir 30 sekondes.
Voeg die jogurt by, skakel stoof na laer hitte, kook stadig vir 20 min.
Voeg garnale by, kook vir ± 20 min tot garnale gaar is op lae hitte.
Bedien met rys.

Resep deur my vrou Monique Dunhin
Foto: Cecil Dunhin

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page