Your Recipe Blog

MAALVLEIS UIERINGE

MAALVLEIS UIERINGE

Foto’s en idee: Cecil Dunhin
Hoeveelhede hang af van die hoeveelheid mense waarvoor jy dit voorberei.

  • maalvleis, gegeur na smaak
  • uie, lekker dik skywe gesny soos op foto
  • gemengde speserye
  • sout en swart peper
  • cheddar kaas, in blokkies gesny
  • broodkrummels, om in te rol
  • eier, geklits om in te doop
  • koekmeel, om in te rol
  • olie, vir braai
  • Vul die uieringe met gegeurde maalvleis (speserye en sout en peper) soos op die foto.
  • Sit ‘n blokkie kaas bo-op elke gevulde ring.
  • Bedek die kaas met nog maalvleis, druk stewig vas.
  • Doop elke gevulde uiering in eier, meel en broodkrummels, pak oop op ‘n skinkbord en maak goed koud in die yskas of vrieskas vir ‘n rukkie.
  • Braai in olie vir 4 – 6 min.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page