Your Recipe Blog

MAALVLEIS KERRIE EN RYS

Recipe by
| Servings: 100 mense

MAALVLEIS KERRIE EN RYS

Genoeg vir 100 mense.
  • 10 kg maalvleis
  • 15 tamaties, gerasper
  • 20 uie
  • 18 aartappels, in blokkies gesny
  • 1,5 kg gemengde gevriesde groente
  • 12 desertlepels knoffel en gemmer
  • olie, om uie en speserye in te braai
  • 6 teelepels hoogvol paprika
  • 9 teelepels borrie
  • 1.5 teelepel fyn naeltjies
  • 6 desert lepels masala
  • 3 koppies bruinasyn
  • 3 koppies appelkooskonfyt
  • 5 kg rys gaar gekook in water en sout

Braai uie, knoffel en gemmer in olie.
Voeg speserye by en roer  deur.
Voeg tamatie en vleis by en kook stadig vir ‘n halfuur.
Voeg asyn, konfyt, aartappels en groente by en laat kook tot gaar.
Bedien saam met die gaar rys.

Resep: Louise Jute

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5