Your Recipe Blog

MAALVLEIS BROODJIE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 60 min

MAALVLEIS BROODJIE

Was baie lekker saam met soet patat en rys.

  • 500 g maalvleis
  • ui fyn, gekap
  • 1 koppie fyn gekapte groen, rooi en geel soetrissies
  • gemengde kruie
  • fyn koljander
  • 2 snye brood, in melk gelê
  • 1 eier
  • 5 ml bakpoeier, geklits saam met die eier
  • sout en peper
  • speserye, sout en peper, na smaak

Meng alles saam.
Plaas in ‘n gesmeerde brood pannetjie. Maak mooi gelyk.
Bak in die oond teen 180 ºC vir 60 min.

Nota:
Om seker te maak mens lig die broodjie mooi uit, kan mens die pannetjie met bakpapier uitvoer, en die broodjie dan met die bakpapier uitlig – Rina Kleinhans

Foto en resep:  Johan Westenberg

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page