Your Recipe Blog

MA MARIETJIE SE VARKTJOPS

Avatar photo
Recipe by
Cook: 25-30 minute

MA MARIETJIE SE VARKTJOPS

  • 3 – 4 varktjops
  • sout en peper
  • braaivleis spesery
  • Sous/Glase:
  • ½ koppie appelkooskonfyt
  • 1 vol teelepel mosterdpoeier
  • 1 eetlepel Worcestersous
  • 2 eetlepels suurlemoensap

Meng sous bestanddele goed saam.

Strooi speserye, sout en peper oor die tjops goed aan albei kante.
Plaas tjops op ‘n draadrakkie en bak by 200°C vir 20 minute tot gaar en velletjie krakerig.
Smeer sous oor vleis en bak verdere 5 – 10 minute.

Heerlik!

Resep en foto: Suenell Liebenberg

Category:

One Review

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page