Your Recipe Blog

LOUISE SE LEKKER BONTSLAAI

LOUISE SE LEKKER BONTSLAAI

  • gesnyde komkommers
  • klein tamaties
  • baba mielies
  • baba soetrissies
  • ertjies, net so gevries
  • Fetakaas
  • olywe
  • koljanderblare
  • sprietuie

Hoeveelhede van bestandddele na jou eie smaak.
Was al die slaaibestanddele onder koue water mooi skoon. Dreineer.
Pak die blare reg onder en dan die bestanddele in volgorde.
Slaaisous van jou keuse kan saam bedien word.

Resep en foto: Louise Groenewald

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page