Your Recipe Blog

LIZELLE SE FUDGE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 30 minute

LIZELLE SE FUDGE

  • 1 blikkie kondensmelk
  • 4 koppies suiker
  • 1 koppie melk
  • 125 ml botter

Oor lae hitte smelt botter, melk en suiker moenie laat kook voor die suiker nie opgelos is nie.  Bring tot kookpunt en kook vir 3 min.
Voeg die blikkie kondensmelk by en kook vir 30 min.
Roer die hele tyd terwyl dit kook.
Keer uit in ‘n gespuite bakplaat en maak gelyk.  Laat afkoel en sny in blokke.
Myne smelt in jou mond. Dis heerlik!

Marjolein se notas:
Gebruik gewone suiker.
Bak margerien sal werk.
Ek sny in blokkies wanneer afgekoel, maar nog nie heeltemal koud nie.
Het 5 ml vanilla geursel ingegooi.

Resep: Lizelle Kruger
Foto: Marjolein da Costa

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page