Your Recipe Blog

LIEZL SE OONDGEBAKTE EIERS

Avatar photo
Recipe by
Cook: 7 tot 8 minute

LIEZL SE OONDGEBAKTE EIERS

Kyk nou net! Liezl het vir my die heerlike eier gebak en ek het dit geniet saam met ‘n snytjie geroosterde brood wat gesmeer is met lekker dik melrose kaassmeer.

  • 2 eiers
  • sout en peper na smaak

Neem die eiers en skei die dele en klits die witte tot styf.
Gebruik ‘n gespuite oondbak.
Plaas die geklitste wit in ‘n eierring wat gespuit is hoogvol en maak ‘n holte daarin en plaas die gele bo-op.
Bak in ‘n voorverhitte oond op 200°C vir omtrent 7 tot 8 minute dan is die geel lekker vloeibaar nes ek dit laaik.
Eet die wit en geel saam met die brood.
Hmmmmm djeeeerlik!
Dankie Liezl.

Resep: Liezl Louw
Photo:  Gideon Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page