Your Recipe Blog

LEKKER FUDGE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 30 - 45 minute

LEKKER FUDGE

  • 1 blik kondensmelk
  • 150 ml melk
  • 50 ml goue stroop
  • 250 ml suiker
  • 150 ml botter
  • 5 ml vanilla geursel

Smelt alles behalwe vanilla saam in kastol.  Bring tot kookpunt maar bly roer.  Hou aan met kook en roer vir so 30 tot 45 min tot goudbruin.
Haal af van hitte en as dit ophou met kook en bietjie afgekoel het, gooi vanilla by (wees versigtig dit kan borrel en opspat!).
Giet uit in bakplaat en wanneer amper gestol, sny in blokkies en as heeltemaal afgekoel en goed gestol, haal uit en geniet!!

Resep geplaas deur: Nathalie Jessica Koekemoer- Groot
Foto:  Nathalie Jessica Koekemoer- Groot

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page