Your Recipe Blog

LEANNE SE BILTONG PASTA POT

Avatar photo
Recipe by
Cook: 25 minute

LEANNE SE BILTONG PASTA POT

  • Braai tot bruin en meng met gaar pasta:
  • 1 fyngekapte ui
  • ¼ groen soetrissie, gekap
  • 1 bakkie vars sampioene, wat gesny is
  • 1 teelepel fyngemaakte knoffel
  • 1 eetlepel botter, vir braai
  • ½ halwe pak pasta skroewe, gaargemaak soos op verpakking
  • Meng by:
  • 1 pakkie Spur kaassous
  • 250 ml room
  • 1 koppie gerasperde kaas
  • gemengde speserye na smaak
  • ± 300 g klam biltong

Meng alles goed, skep in oondskottel en bak in oond vir so 25 minute op 180°C.

Bron en foto: Leanne Thurston Coetzer

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5