Your Recipe Blog

KOSHUISKOEKIES SONDER EIERS

Avatar photo
Recipe by
Cook: 10 -15 min.

KOSHUISKOEKIES SONDER EIERS

  • 7 koppies koekmeel
  • knippie sout
  • 500 g margarien
  • ⅔ koppie melk
  • 2 koppies suiker
  • 2 teelepels koeksoda

Sif meel en sout saam.
Vryf margarien in dat dit soos broodkrummels lyk.
Verhit melk, suiker en koeksoda tot dit skuim.
Voeg by meelmengsel en knie goed.
Rol uit op voorbereide oppervlak, druk af en bak op gesmeerde panne teen 180°C tot gaar en bruin.

Nota:
Jy kan dit ook bolletjies rol en met ‘n vurk plat druk.
Kan ook ‘n stukkie kersie of enige versiersel van jou keuse opsit voordat jy die koekies bak.

Resep: Bets Lourens
Foto: Frances Smith

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page