Your Recipe Blog

KOFFIEJELLIE

KOFFIEJELLIE

  • Eerste jelliemengsel:
  • 1 eetlepel koffie
  • 1 eetlepel gelatien
  • ⅓ koppie suiker
  • 2 koppies water
  • Tweede jelliemengsel:
  • 1 teelepel koffie
  • 1 eetlepel gelatien
  • ⅓ koppie suiker
  • 2 koppies melk

Kook die bestanddele van eerste jellie vir 5 minute saam en laat stol.
Sny in blokkies en sit in ‘n opdienbak.
Kook die bestanddele van tweede jellie saam vir 5 minute.
Laat afkoel en giet stadig oor die gesnyde jellieblokkies.
Laat stol in die yskas.

Resep en foto : Pamela Stander

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5