Your Recipe Blog

KNOFFELBOLLETJIES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 30-40 MIN

KNOFFELBOLLETJIES

  • 1 pak gekoopte brooddeeg
  • knoffelvlokkies
  • gemengde speserye
  • 2 houertjies room (250 ml elk)
  • Spray and Cook

Rol deeg in bolletjies.
Sprinkel gemende speserye en knoffelvlokkies oor die bolletjies.
Spuit ‘n oondpan met spray and cook.
Pak die bolletjie in die oondpan.
Giet room oor die bolletjies en bak vir 30 – 40 min op 180ºC.
Baie lekker saam met braaivleis.

Resep en Foto: Linda Diedericks

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page