Your Recipe Blog

KLEINMAAT PLAATKOEKIES

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 12

KLEINMAAT PLAATKOEKIES

Vandag pak ek plaatkoekies vir die enkeling aan.

  • 1 eier
  • 4 eetlepels (60 ml) suiker
  • 4 eetlepels (60 ml) melk plus ekstra eenkant
  • 10 ml olie of gesmelte botter
  • 125 ml koekmeel
  • 5 ml (1 teelepel) bakpoeier
  • sout
  • paar druppels vanilla geursel

Klits eier en suiker saam. Voeg 4 eetlepels melk by asook olie en vanilla.
Sif meel, bakpoeier en sout saam. Voeg by eiermengsel.
Voeg ekstra melk by geleidelik om gladde mengsel te vorm.
Lewer omtrent 12 x 15 ml grotte koekies.

Nota:
Vir my as enkeling was dit steeds bietjie te veel. Vanilla is opsioneel.

Resep en foto:  Stephanie Kohrs Ferreira

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page