KLEINKOEKIES SONDER EIERS
- 3 koppies koekmeel
- 1 koppie suiker
- 225 g Stork Bake margarien
- 2.5 ml koeksoda
- ¼ koppie (62.5 ml) melk
Plaas melk in kastrol, voeg suiker by en verhit. Roer tot suiker opgelos is en mengsel kook.
Voeg koeksoda by (die mengsel skuim), laat afkoel. Vryf margarien in meel in en voeg afgekoelde melkmengsel by. Meng goed deur.
Rol dun uit en bak op gesmeerde bakplaat teen 180°C.

Nota:
Ons het rou deegkoekies versier met eetblare blomme, malvablare en kruie of droog blare tussen handdoekpapier en maak fyn. Meng dit as ‘n opsie met die meelmengsel.

Resep: Tannie Sita Theron (Williston)
Foto: Sanet Smith Verster
Category: