Your Recipe Blog

KLAAS SE GROENSOP (ERTJIESOP)

Recipe by
| Servings: Serves 6

KLAAS SE GROENSOP (ERTJIESOP)

  • 1 kg bevrore ertjies
  • ½ koolkop
  • lekker groot broccoli, in twee gedeel en klein stingels gesny (goeie maatstaf is as jou koolkop en jou broccoli ewe groot is)
  • 1 pakkie blokkies spek
  • 1 lekker groot ui

Braai spek en ui in groot platboom pot (Ek gebruik ‘n yster pot), skep uit en hou eenkant sodra uie gesoteer het en spek mooi gaar is.
Kook ertjies, kool (gekap in repe) en een helfte van die broccoli saam tot sag. Versap deeglik. Voeg die spek en uie by en kook stadig.
Sny 2de helfte van broccoli in klein boompies en roer by.
Skep op sodra heel boompies gaar is.
Garneer met vars gemaalde swart peper en Feta kaas.

Foto en resep:  Klaas Prinsloo

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5