Your Recipe Blog

KITS KARAMEL FONDANT POEDING

KITS KARAMEL FONDANT POEDING

  • 1 pakkie sjokolade muffin mix (500 g)
  • 1 pakkie “butterscotch” kitspoeding
  • 400 ml melk

Voorverhit die oond tot 180º C. Smeer of spuit ongeveer 8-9 ramekin bakkies.
Maak die kitspoeding aan soos op die verpakking, maar gebruik net 400 ml melk, sit eenkant maar nie in die yskas nie.
Maak nou die muffin mix aan net soos op die pakkie.
Skep die ramekins ongeveer half met van die muffins mix.

Skep bo-op die deeg ‘n lekker groot eetlepel vol van die kitspoeding.
Skep die res van die deeg bo-or die die poeding, maak seker jy bedek die poeding heeltemal anders bak al die lekker uit.
Plaas in die oond en bak vir ongeveer 30 min tot die koek gedeelte gaar is.
Laat omtrent heeltemal afkoel in die bakkies voor jy probeer om dit uit te haal, want dit is baie dekadent en sal breek.
Nota:
Jy kan dit ook net so in die bakkie bedien indien verkies.
Bedien saam met vla of roomys.
Ek het myne in die groot muffin panne gebak, dan is dit ‘n baie groot porsie en kry mens so ongeveer 7 uit.
Regtig baie baie lekker, maklik en vinnig.

Foto: Rina Kleinhan
2de foto:  Adam Cloete – Ons het hierdie resep in ‘n klein koekpannetjie gemaak. Dit is heerlik

Zelda Ellis:
Ek het dit vandag gemaak en dit was heerlik. Ek het dit met roomys bedien. Het die Choc mint muffin mix gebruik met die Peppermint Crisp Tert Kitspoeding.

I again made the muffins with the instant pudding – this time I used the Berry muffin mix and strawberry instant pudding. It was delicious.
I had some pudding left over so mixed it with stiffly beaten cream and used it as a topping – it was delicious!

Very easy – follow instructions on the packets for the muffins and the instant pudding (use little less milk for the pudding 400 ml). I baked mine in a muffin pan – put a Tablespoonful of muffin mixture in muffin pan – then a Tablespoonful of the pudding and then you cover the pudding with the rest of the muffin mixture.
Bake it at 180 ºC for 20-25 minutes. The original recipe on the blog was with chocolate muffin mix with caramel pudding. I also made it with the Chocolate mint muffin mix with the Peppermint crisp pudding.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5