Your Recipe Blog

KETO GRONDBOONTJIEBOTTERKOEKIES

Recipe by
Cook: 10 - 15 minute | Servings: 12 koekies

KETO GRONDBOONTJIEBOTTERKOEKIES

Foto en resep: Ilze Jacobs

  • 1 koppie grondboontjiebotter
  • 80 – 125 ml versoeter (allulose, monkfruit, xylitol of erythritol, na smaak)
  • 1 eier
  • 1 teelepel vanilla geursel
  • Opsioneel:
    12 halwe grondboontjies om bo-op te sit as versiering
  • Meng al die bestanddele goed saam. Vorm 12 balletjies en druk elkeen versigtig plat met ‘n vurk op ‘n bakplaat, uitgevoer met bakpapier.
  • Sit ‘n halwe grondboontjie op elke koekie, en bak by 160°C vir 10-15 minute tot goudbruin.
  • Laat afkoel in die pan en haal versigtig uit.
  • Bêre in ‘n lugdigte houer.

Nota:
Die koekies is sag, nie bros nie.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page