Your Recipe Blog

KERRIEVINKEL EN KOPKOOL

Avatar photo
Recipe by
Cook: 25 - 30 min

KERRIEVINKEL EN KOPKOOL

  • 1 middelslag kopkool
  • 1 middelslag vinkelbol
  • 2 uie, fyngekap
  • 2 groot knoffelhuisies, gekap
  • 500 ml suiker
  • 15 ml kerriepoeier
  • 15 ml mosterdpoeier
  • 30 ml mielieblom
  • 625 ml asyn
  • 3 ml sout

Sny kool en vinkel in dun repe. Kook vinnig in klein bietjie kookwater, met toe deksel en 10 ml botter, 5 – 10 minute.
Braai uie en knoffel vinnig ligbruin in bietjie botter, meng res van die bestanddele by en kook 8 – 10 minute op matige hitte.
Skep die uiemengsel oor die gedreineerde kool en vinkel en kook stadig saam vir 5 minute.

Nota:
Jy kan ook sampioene by resep inwerk, dis regtig lekker. ENJOY!

Resep en foto: Floraine Wasserman Venter

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page