Your Recipe Blog

KERRIE VARKTJOPS IN DIE OOND

Avatar photo
Recipe by
Cook: 80 minute ongeveer

KERRIE VARKTJOPS IN DIE OOND

  • vark tjops
  • Sous:
  • 2 teelepels kerriepoeier
  • 1 teelepel borrie
  • 2 teelepels briyani mengsel
  • 1 eetlepel appelkooskonfyt
  • ¼ koppie asyn
  • 3 eetlepels tamatiesous
  • 1 koppie water
  • ½ pakkie “spicy” hoendersoppoeier
  • 1 groot ui, fyn gekap
  • 1 teelepel fyn knoffel
  • Ekstra:
  • olie
  • bruinsuiker

Meng die sous bestanddele saam.
Sit tjops in ‘n oondpan.
Skep die sous oor die tjops.
Sprinkel met ‘n bietjie olie en bruin suiker.
Bak teen 180°C vir 40 minute.
Draai tjops om en bak vir ‘n verdere 40 minute.
Bedien met kappokaartappels of noedels.

Resep: Petré van Jaarsveld
Foto: Elna Erasmus

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page