Your Recipe Blog

KERRIE PASTASLAAI

Avatar photo
Recipe by

KERRIE PASTASLAAI

  • 500 g skroef noedels (of pasta van jou keuse)
  • 1 groot ui
  • 1 groot groen soetrissie
  • 250 ml tamatiesous
  • 250 ml suiker
  • 125 ml asyn
  • 125 ml kookolie
  • 2 eetlepels kerriepoeier (mild)
  • 1 teelepel peri peri, opsioneel

Kook pasta tot aldente, gooi water af en hou eenkant.
Kerf ui en soetrissie fyn en meng deur die pasta.
Meng al die ander bestanddele saam en giet oor die pasta, meng deur.
Laat staan oornag, dis wanneer dit die lekkerste is, want die geure trou dan.
Indien jy dit gaan bottel, bottel en seël dadelik en bewaar in die yskas.

Resep en foto: Meisie van der Colff

Category:

One Review

  1. James

    EK soek al jare vir die resep. Het dit eenkeer geeët by a funksie. Wat a wenner.

    Star

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page