Your Recipe Blog

KERRIE NOEDELSLAAI MET VARS PERSKE OF MANGO

KERRIE NOEDELSLAAI MET VARS PERSKE OF VESELPERSKE

  • 2 medium uie
  • ¼ van elk: groen, rooi en geel soetrissie
  • 2 eetlepels packo kerriepasta
  • fyn gesnyde vars perske of veselperske (mango)
  • Sous:
  • 250 ml tamatiesous
  • 125 ml asyn
  • 125 ml olie
  • 150 ml suiker
  • growwe swartpeper sout na smaak

Braai die uie en groen/rooi/geel soetrissies saam.
Meng die kerriepasta by en voeg dan perske of mango stukke by.
Prut vir ‘n rukkie.
Meng die sousbestanddele goed saam en giet oor die uiemengsel.
Kook een pak skulpienoedels en meng met sousmengsel.

Resep geplaas deur Margaret Deysel

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page